top of page

Dragskode

Die tema van die dag is "Parisian" / Frans / Parys.

Sal u asb so gaaf wees as om daarvolgens aan te trek?

Dit sal nét soveel meer karakter aan die fotos gee

en baie mooi pas by die agtergrond van die venue.

 

Vind hieronder 'n paar idees:

{ Dink rooi/navy/wit, dink strepe, dink serpies, pette en donker brille }

 

Spyskaart

 

Ferme Petit-Déjeuner

Plaasontbyt

 

Twee gebakte eiers, spek, kaasworsie en 'n gebraaide tamatie sosatie,

bedien met 2 snye franse roosterbrood.

 

Koek/nagereg tafel

 

Daar sal sap en mint water op die tafels wees.

 

U is welkom om ander drankies van die spyskaart te bestel vir u eie rekening.

 

Durbade - Augusto Baidi
00:00 / 00:00
bottom of page